Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die beuelblaser se steen

Die beuelblaser se steen

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 27 Januarie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Onderaan die Tempelberg van die tempel in Jerusalem is ’n steen met ’n gravering daarop gevind, wat nou blyk die staanplek van die trompetblaser van die tempel gemerk het. Hierdie vonds is ’n baie belangrike ontdekking, veral vir die navorsing oor die geskiedenis van...
’n Goue kraletjie van 3 000 jaar gelede ontdek

’n Goue kraletjie van 3 000 jaar gelede ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 11 Januarie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is. Die siftingswerk op die Tempelberg is ’n projek wat gedurende 2004 begin het nadat ’n Moslemgroep tussen 1996 en 1999, sonder...
Die Groot Altaar van Pergamum

Die Groot Altaar van Pergamum

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 27 Oktober, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie

Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om aan die sewe gemeentes in Klein-Asië elkeen ’n brief te stuur: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.  Die derde gemeente, Pergamum, het...
Wat was die Bybel se melaatsheid presies?

Wat was die Bybel se melaatsheid presies?

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 13 Oktober, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie

Melaatsheid word in die Bybel beskryf as een van die gevreesde dinge wat ’n mens kon oorkom. Wat die melaatsheid waarna in die Bybel verwys word egter presies was, is ’n goeie vraag met interessante antwoorde. Die begrip wat met melaatsheid vertaal word, of waarmee na...
Paleis buite Jerusalem ontdek

Paleis buite Jerusalem ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 15 September, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie

By die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) is daar groot opgewondenheid ná die ontdekking net buite Jerusalem van die oorblyfsels van ’n paleis. Dié ontdekking is iets buitengewoon en is reeds in November 2019 gemaak, hoewel die aankondiging daaroor eers op 3 September...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

2 + 8 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons