Johannes 14: 1-6 – Moenie ontsteld wees nie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is baie dinge in die lewe wat ons kan probeer ontduik of vermy. Ons reël daarom ook ons lewe so dat ons sommige dinge nie hoef te beleef nie. Maar een saak is absoluut nie ontwykbaar nie: die ontmoeting met God wag...