by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
SKRIFBESKOUING IN DIE LIG VAN POSTMODERNITEIT[i] Prof AG (Andries) van Aarde Emeritus 10.1. Inleidend Die identiteit van gelowiges in die reformatoriese tradisie hou wesenlik met Skrifbeskouing verband, en veral die vraag of die Skrif die sentrale element in die...
by NHKA | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Gemeenteleiers in die Hervormde Kerk dink tans ernstig na oor kerkwees in die huidige tydsgewrig. Hierdie nadenke het nie uitsluitlik met die dalende lidmaattal en benouende ekonomiese omstandighede te doen nie, hoewel dit wel ’n rol speel. Daar is eerder ’n opregte...
by NHKA | Dinsdag, 24 September, 2019 | AKV
Goedgekeurde AKV-notule tot 24 September 2019 om...
by NHKA | Dinsdag, 24 September, 2019 | AKV
Kommissie van die Algemene Kerkvergadering Voorsitter Ungerer AG dr (André) – HTK Visevoorsitter Dreyer WA prof (Wim) – UP Skriba Kok WJJ ds (Willem) – Potchefstroom Viseskriba Van der Merwe JF ds (Hannes) – Pretoria-Oos Predikantslid 1 Hertzog...