Johannes 8: 1-20 – Hoeveel van ons neem dit om lig te gee?

Wat die kerklike jaar betref is ons tussen Kersfees en die lydenstyd. Ons noem hierdie gedeelte van die kerklike jaar Epifanie. Die woord ‘Epifanie’ dui op die verskyning of manifestasie van God in die wêreld. Tydens Epifanie vier ons (gee ons aandag aan) die werk van...