Matteus 14: 22-33 – Ek is

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Op 13 September 2001 het Frank Silica die veters van sy stewels vasgemaak, sy hoed opgesit en by die deur van sy huis in New Jersey uitgeloop. Eintlik was hy ‘n konstruksiewerker, maar die afgelope twee dae het hy as...

Johannes 6: 1-15 – Dit wat God God maak

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie.  Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog.  In 2006 sal dit ook so wees.  Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...

1 Petrus 1: 3-9 – Die hoop wat God gee

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie.  Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog.  In 2006 sal dit ook so wees.  Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...

Lukas 4: 14-30 – Ons is ook vertalers van die Bybel

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:  Ons gelese gedeelte vertel ons van een van Jesus se eerste openbare optredes as volwasse man. Na sy versoeking deur die duiwel in die woestyn, vertel Lukas ons, keer Jesus terug na Galilea toe en gaan eventueel na...