by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is baie dinge in die lewe wat ons kan probeer ontduik of vermy. Ons reël daarom ook ons lewe so dat ons sommige dinge nie hoef te beleef nie. Maar een saak is absoluut nie ontwykbaar nie: die ontmoeting met God wag...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek het N en sy gesin – om presies te wees – op (datum) ontmoet tydens huisbesoek, vergesel deur hulle ouderling (naam). Toe ek en hulle ouderling by hulle arriveer, het hulle ons in die sitkamer ingewag: pa en ma, en al...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Liewe familie en vriendekring Die vraag waaroor dit in die boek Job gaan, is: waarom laat God lyding toe – veral in ’n gelowige mens se lewe? Die boek Job gee vir ons verskillende persone se sienings oor lyding: Die Satan sê dat mense slegs in God glo solank dit met...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die geweldige lang leeftye van die menslike geslagte wat in Genesis 5 opgesom word, het al baie vrae, en ook moontlike wyses van verklaring by baie Bybellesers na vore gebring. Party skryf die Bybelse figure toe aan mense...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Psalm 1 is ‘n Psalm wat baie duidelik die streep trek tussen die wat glo (die Psalm noem hulle die regverdiges), en hulle wat nie glo nie (die Psalm noem hulle die goddeloses). Die wyse waarop Psalm 1 hierdie onderskeid...