Jesaja 60: 1-20; Psalm 121: 6 – God is ewig

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die teksvers wat ek vanoggend aan u wil voorhou by hierdie geleentheid waar ons van N afskeid neem – ‘n teksvers wat in rooi in haat Bybel onderstreep was – in Jesaja 60:20.  Ek lees dit weer vir ons, en lees vers 19...

Psalm 73: 23-28 – God is altyd by sy kinders

Psalm 73:23-28 God is altyd by sy kinders ________________________________________ Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons ervaringe in die lewe, dit wat die lewe oor ons bring, maak dat ons dikwels ons ou lewe hier redelik sinneloos ervaar. Die Psalm wat...

Psalm 91 – God alleen is ons bergvesting

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons met die dood van ‘n geliefde — iemand naby aan ons — gekonfronteer word, raak ons weer intens bewus nie alleen van die finaliteit van die dood nie, maar ook van die feit dat hierdie ongenooide gas, die dood,...