by Oupa Stoep | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Ongedurige Otniël van Omdraaisvlei vra: Beste Oupa Stoep, ek kan nie meer nie! Dis nou die hoeveelste roudiens waartydens iemand gevra word om ’n huldeblyk oor die oorledene te lewer, maar dan hou die spreker net nie op praat nie! Die laaste een het twee keer langer...
by Diaken Mac van Zyl (lid van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Wanneer ’n predikant emeriteer, is daar ’n leeftyd se sketse en verhale wat ’n terugblik op sy werksaamhede bied. Dit is inderdaad ook waar van ds Pienaar. Ds Pienaar behaal sy BD-graad in 1986 aan die Universiteit van Pretoria. Hy word gelegitimeer op 27 November...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Geen sorge sleep ons meer, want ons is afgetree! Met dié tong-in-die-kies-woorde is daar tydens die Eendrachtkring se veertigste verjaarsdagviering beslis ’n glimlag op gesigte geplaas. Maar agter die humor lê ’n veel dieper verhaal: dié van 40 jaar se verbondenheid...
by Ds Hannes van der Merwe (Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Daar is geen tyd van die jaar waarin gelowiges én die breër samelewing soveel sing soos in die aanloop tot Kerstyd nie. Al het die Christelike kerk eers in die vierde eeu Kersfees amptelik begin herdenk, en al is Advent nog later in die liturgiese kalender opgeneem,...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Dr André Ungerer het namens Die Hervormer ’n paar vrae aan prof Johan Buitendag oor sy nuutste boek, Van heerskap na gemeenskap, gestel. Dr André Ungerer (AU): Jy was predikant, professor, dekaan en moderator. Waarom het jy besluit om hierdie boek juis nou te skryf?...
by Redaksie | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Kom ons verbeel ons ons kom Sondagoggend by die kerk aan. Soos elke Sondag het ons die bekende pad na die kerk gery. Ons gewone roetine is om die mense by die deur te groet en dan die kerkgebou binne te stap. Maar hierdie Sondag is anders. Teen die hek hang ’n groot...
by Redaksie | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Die Verlosser word gebore! Toe sê die engel vir hulle: ‘Moenie bang wees nie. Kyk, ek bring vir julle ’n goeie boodskap wat vir die hele volk ’n bron van groot vreugde sal wees: Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here’...
by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris vir die Komitee vir Diakonaat) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Lees: Psalm 130 Advent bestaan omtrent nie meer nie. Waar November in die verlede die tyd was wat die handelswêreld se Kersfeesaanbiedinge begin het, het November nou Swart Vrydag-maand geword. Teen einde November of baie vroeg Desember het die meeste gemeentes reeds...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 2 November, 2026 | Die Hervormer, November/Desember 2026, Jaargang 119, Nommer 7
Die Dunning-Kruger-effek is ’n kognitiewe vooroordeel wat beskryf hoe individue met beperkte kennis hulle eie vermoëns oorskat. As jong predikant was dit my strewe om alles wat op my tafel land, of dit die Kerk se administratiewe uitdagings, die lewensverhale van...