geskryf deur Prof Yolanda Dreyer (UP / Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg) | Woensdag, 26 Februarie, 2020 | Artikels, Teologiese opleiding
Liturgie V: Voorganger G: Gemeente TOETREDE: Lied 464:1 en 2 1 O Heer my God, as ek in eerbied wonder – en al u werke elke dag aanskou: Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, hoe U dit elke dag so onderhou… Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is...
geskryf deur Marina Kok (Finalejaar teologiestudent) | Woensdag, 4 September, 2019 | Artikels, Teologiese opleiding
Op Woensdag 14 Augustus het die sesdejaar teologiestudente op ’n Noordwes-toer vertrek. Dié toer vorm deel van die nagraadse diploma wat studente van die NHKA en die NGK in hul finale jaar aan die Universiteit van Pretoria voltooi. Die doel van die toer is om studente...
geskryf deur Dr André Ungerer (Hoof: HTK) | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Artikels, Teologiese opleiding
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos algemeen in die Kerk bekend, is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep, en die eerste voltydse hoof was prof TFJ (Theuns) Dreyer. Die ooreenkoms wat met die Universiteit van Pretoria gesluit is, het kortweg daarop neergekom...