geskryf deur Elizabeth Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Dinsdag, 20 Oktober, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van ’n lewe in ballingskap sou beleef? Wat is ’n lewe in ballingskap? Dit is om verwydering te beleef van dit wat aan jou geborgenheid gee – jou mense, noodsaaklike lewensmiddele, gesondheid, die vermoë om vir jouself te...