by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Hierdie artikel is ’n verwerking van ds Marina Kok-Pretorius se referaat wat by die HTK-opening in Februarie vanjaar gelewer is. Dit is gebaseer op haar PhD-graad in Semitiese Tale wat sy in Mei 2024 aan UP verwerf. Die titel van haar proefskrif is Remembered space:...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die koninkryk van die hemele is soos ’n skat wat in die veld begrawe lê. ’n Man het dit ontdek en weer toegegooi. Uit blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het en koop daardie grond. (Matteus 13: 44, AFR2020) Dié kort gelykenis van die weggesteekte skat onderrig...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Die Hervormde Kerk het nog altyd die teologiese opleiding van predikante aan ’n universiteit hoog op prys gestel. Dit blyk uit die feit dat die Hervormde Kerk ’n sleutelrol gespeel het in die vestiging en uitbouing van ’n teologiese fakulteit aan die Universiteit van...