by Oupa Stoep | Tuesday, 22 June, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Bemoeisieke Bettie van Bultfontein vra: Oupa Stoep, ons is nou al amper ’n jaar en ’n half gekonfronteer met die inperkings as gevolg van die pandemie. My vraag is: Wat doen die dominees met al hulle tyd? Huisbesoek kon vir lang tye nie gebeur nie, eredienste is...
by Oupa Stoep | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Gemaskerde Gottlieb van Germiston skryf: Beste Oupa Stoep, ek dra nog baie getrou my masker as ek enigsins in die publiek is, maar ek sien meer en meer mense wie se neuse bo hul maskers uitsteek. Kan Oupa my help om te verstaan of dié manier van dra effektief kan...
by Oupa Stoep | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Zorgsame Zenobia van Zeerust skryf: Beste Oupa Stoep, ek is my lewe lank ’n inwoner van Zeerust en hoor nou die dag dat daar blykbaar ’n kerkraadsbesluit is wat sê dat die aarde plat is hier by Zeerust en nie rond is, soos op ander plekke nie. Kan Oupa my dalk meer...
by Oupa Stoep | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Benoude Bertus van Brandvlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek het aan Oupa se postuur gesien dat Oupa nie skaam is om te eet nie, daarom hoop ek Oupa kan my help met ’n kosverwante vraag: As ek probeer vleis braai, eindig ek op met swart verkoolde brandoffers in plaas van...
by Oupa Stoep | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Stomme Silvanus van Stilfontein skryf: Beste Oupa Stoep, ek hoop Oupa kan my help. Die inperkingstyd is nou amper ’n volle jaar aan die gang en dit voel vir my of ons al hoe minder met mekaar praat. Dink Oupa dis net ek, of voel ander mense ook so? Beste Silvanus,...