by Redaksie | Thursday, 24 August, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5
God is almagtig, wys en regverdig Kan iemand keer dat Christus lief is vir ons? Nee, nooit nie! Niemand kan dit keer nie, nie wanneer ons swaarkry nie, nie wanneer ons bang is nie, nie wanneer mense ons verdruk nie, nie wanneer ons honger is nie, nie wanneer ons niks...
by Redaksie | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Gedurende Junie en Julie vanjaar is drie van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds MJJ (Martyn) Redelinghuys (92) is Vrydag 9 Junie oorlede. Die roudiens op Woensdag 21 Junie vanuit Gemeente Wapadrant is gelei deur ds Martin Meyer van Secunda. Ds Martyn is op 20...
by Redaksie | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Die Here is met ons Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. (Psalm 27: 4, AFR1983) Voel jy soms of die Here te vér is?Twyfel jy soms aan God...
by Redaksie | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Gedurende April en Mei vanjaar is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds HJ (Herman) Jansen van Rensburg (75) is Maandag 24 April oorlede. Die teraardebestelling het op Vrydag 28 April om 10:00 by die Honingnestkrans-begraafplaas plaasgevind, en die diens...
by Redaksie | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die uitvoerende bestuur van die WGGK (World Communion of Reformed Churches) het van 20 tot 24 Mei 2023 in Kempton Park vergader. Die Suid-Afrikaanse lidkerke van die WGGK – die NGK, NHKA, Uniting Presbyterian Church in Southern Africa, Uniting Reformed Church in SA,...