by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Geagte Redakteur Gewaardeerde (en geliefde) Redakteur, om in hierdie onstuimige tyd waarin ons leef soveel wat eers vanselfsprekend was, te moet prysgee, maar steeds Die Hervormer te mag vashou en lees, is ’n BAIE groot voorreg! Ons eksemplaar het hierdie maand bo-op...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Die afgelope maande is verskeie predikantsvroue en predikanteweduwees oorlede. Mev CJ (Cecilia) Prins, weduwee van prof SJ (Fanie) Prins wat in 1997 oorlede is, is op 3 Junie in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Teen die einde van haar lewe het sy in die...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek wil die Here loof Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en...
by Redaksie | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Twee emerituspredikante en ’n proponent is van 25 Junie tot 11 Julie vanjaar oorlede. Prop EJM (Mathilda) Sharp (55) is Vrydagoggend 25 Junie in Moot-hospitaal oorlede weens Covid-19. Sy het ongeveer ’n maand tevore ’n galblaasoperasie ondergaan, en het ook ander...
by Redaksie | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Vind jul vrede in My Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe. … Kyk, daar kom ’n tyd, en dit is nou al hier, dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen sy eie koers in, en dat julle My...