by Redaksie | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Op Sondag 9 Mei 2021 het die ring van Brakpan by Gemeente Zesfontein vergader. Soos op die foto gesien kan word, was almal agter maskers en op veilige afstand van mekaar. Ons sien uit na die dag wanneer ons weer op ons kenmerkende en hartlike manier kan...
by Redaksie | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Emerituspredikant ds JJ (Johan) du Toit (84) is Maandagaand 7 Junie na ’n lang siekbed oorlede. Ons innige simpatie gaan aan sy vrou, Rina, hul kinders en kleinkinders, en die res van hul familie. Die egpaar het sedert April 2019 in Huis Hermon gewoon. Ds Du Toit was...
by Redaksie | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
God Drie-Enig Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Gekwalifiseerde predikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die volgende vakante werkruimtes. Harare Die NHKA en die NGK in Harare funksioneer sedert 2019 as een gemeente. Dit is ’n tipies stedelike gemeente en bestaan hoofsaaklik uit ouer persone. Daar is ook...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
In die Maart 2012-uitgawe van Die Hervormer het ds Dries Beukes, destyds visevoorsitter van die Kommissie van die AKV en lid van die Tussenkerklike Raad, geskryf oor die bilaterale ooreenkoms tussen die NHKA en die NG Kerk. Hierdie teks was deel van sy artikel. Die...