Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Van sondvloed tot seël

Van sondvloed tot seël

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

1 Petrus 3: 13-22 In die Nuwe Testamentiese tyd moes iemand wat die Joodse godsdiens wou aanneem, eers besny word en dan is die proseliet gedoop. Die doop was ’n inlywingsritueel wat die oorgang van die dood na die lewe uitgedruk het. So het die proseliet van Israel...
Van sondvloed tot seël

Die kerk kan my nie in die hemel bring nie

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6

Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. (Romeine 3: 21-22,...
Fopnuus en die Bybel

Fopnuus en die Bybel

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Die begrip fopnuus is vandag danksy mense soos Donald Trump deel van ons woordeskat. Die kuns van fopnuus is om die waarheid en die werklikheid so te omvorm dat die boodskap of nuus steeds na die waarheid klink, maar eintlik niks anders is nie as vals. Sosiale media...
Van Betlehem tot Jerusalem tot Rome

Van Betlehem tot Jerusalem tot Rome

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3

Om die geskiedenis (“historiese” verhaal) van Jesus te vertel, is moeilik en ons moet altyd onthou dat die vier Evangelies elk met sy eie doel en aard geskryf is. Daarom kom verskille voor en ons lees van gebeure waarvan nie in al die Evangelies vertel word nie. Van...
Jerusalem tot Babel tot Jerusalem

Jerusalem tot Babel tot Jerusalem

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Tuesday, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

In hierdie Jaar van die Bybel dra Die Hervormer graag by tot lidmate se kennis van die Bybel, met ’n Bybelse tydlyn wat in drie agtereenvolgende uitgawes verskyn. Van Jerusalem tot Babel (2 Samuel, 1 en 2 Konings, 1 en 2 Kronieke, Esegiël, Daniël) Om datums aan...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons