by NHKA | Vrydag, 2 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Matteus 22: 39; 1 Korintiërs 13: 13 en 1 Johannes 4: 16 So baie mense vra en smag na die sin en betekenis van die lewe. Antwoorde op hierdie soeke is te veel om op te noem. Mense gaan soek byvoorbeeld na sin en betekenis in geestelike en fisieke gesondheid. Ander...
by NHKA | Donderdag, 1 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Markus 14: 43-52; 16: 1-8 Hoe word ’n gelowige missionaal? en Hoe word die kerk missionaal? Michael Gorman gee in sy boek Becoming the Gospel ’n praktiese antwoord op dié vraag. Sy antwoord, kortweg opgesom, is die volgende: ’n Gemeente is missionaal wanneer dit...
by NHKA | Woensdag, 30 September, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 3: 12-18Reeds in 2007 verskyn daar ’n boek onder redakteurskap van Stephan Joubert met die titel: Die perfekte storm. Die boek bespreek al die omstandighede wat bydra tot die perfekte storm wat besig is om gelowiges afsonderlik, en die kerk as geheel te...
by NHKA | Dinsdag, 29 September, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 11: 16-33Ons het gister geleer dat storms deel van ’n mens se bestaan op hierdie gebroke en sondige aarde is. Paulus het storms geken en sy hantering daarvan is navolgenswaardig. As jongman kon Paulus droom van sukses en ’n goeie lewe, maar op pad na...
by NHKA | Maandag, 28 September, 2026 | Dagstukkies
Matteus 8: 23-27Die storm op die see kan ook simbolies wees van die onstuimighede in ons lewe. Elkeen van ons kan getuig van die een of ander storm wat ons al in die lewe moes trotseer en daar wag ongetwyfeld nog verdere stormweer in die toekoms op ons. Besluite of...
by NHKA | Sondag, 27 September, 2026 | Dagstukkies
Matteus 8: 23-27Laat jouself toe om ongeveer 2000 jaar in die geskiedenis terug te gaan. Plaas jouself binne-in daardie klein, dobberende skuitjie. Hoor in jou ore die gehuil van die yskoue wind, voel hoe dit tot in jou murg sny. Hoor die gerammel van die donker...
by NHKA | Saterdag, 26 September, 2026 | Dagstukkies
Galasiërs 5: 1-13Ons word nie gered deur diens nie, maar tot diens. Die bekende antropoloog Margaret Mead het gesê dat die eerste teken van beskawing nie gereedskap of potte was nie, maar ’n gebreekte heupbeen wat aangegroei het, Dit was ’n teken dat iemand by die...
by NHKA | Vrydag, 25 September, 2026 | Dagstukkies
Lukas 17: 1-6In ons wandel met die Here kom daar oomblikke wanneer die opdragte van Jesus ons oorweldig. Om nie ’n ander te laat struikel nie, om onophoudelik te vergewe, om met nederigheid te dien. Dit voel soms bo ons vuurmaakplek. Net soos die apostels roep ons...
by NHKA | Donderdag, 24 September, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 1: 3-11Dit is Hy wat ons uit so ’n groot doodsgevaar gered het en ons weer sal red. Op Hom is ons hoop gevestig: Hy sal ons ook verder red (2 Kor 1: 10).In 2 Korintiërs 1 gee Paulus ons ’n kosbare blik op hoe hoop ná ’n moeilike tyd versterk word naamlik...
by NHKA | Woensdag, 23 September, 2026 | Dagstukkies
Spreuke 4: 23In die Skrif is die hart nie net die setel van emosies nie, maar die sentrum van die hele mens, naamlik die bron van denke, wil, begeertes en geloof. In die lig van God se koninkryk besef ons dat die hart bewaar moet word – nie net teen wêreldse invloede...