Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Paulus se stryd en ons verlossing

Paulus se stryd en ons verlossing

by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie. Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek. (Romeine 7: 18 en 19, AFR...
Wie gee om?

Wie gee om?

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Ons jongste was vyf jaar oud. Ek mis vir Ouma! treur sy op ’n dag weer, min of meer ’n jaar nadat my ma oorlede is. Lomperig probeer ek troos met die versekering dat Ouma baie gelukkig is waar sy nou is. Snikkend antwoord sy: Ek wil nie hê sy moet gelukkig wees nie,...
Waar vind die gelowige innerlike krag vir die daaglikse lewe?

Waar vind die gelowige innerlike krag vir die daaglikse lewe?

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Dit mag dalk vergesog klink, maar hierdie artikel se opskrif gaan oor die ekonomie. In die laaste paar dae van Februarie vanjaar was daar drie belangrike gebeurtenisse, elk met ’n beduidende impak op die groter ekonomie. Eerstens was daar die begrotingsrede van die...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

2 + 2 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons