by Redaksie | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Vind jul vrede in My Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe. … Kyk, daar kom ’n tyd, en dit is nou al hier, dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen sy eie koers in, en dat julle My...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Toe ek die middag die televisie aanskakel, sien ek die beeld van die man wat probeer om ’n baie groot TV-stel in sy motor te laai. Langs hom het ’n splinternuwe motor stilgehou, nog met tydelike nommerplate, en die bestuurder, welgeklee, het so ewe sy noodligte...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Suid-Afrika is, in die woorde van Charles Dickens, ’n Tale of Two Cities. Dit is ’n land waarin die heel beste dinge maar ook die heel slegste dinge ervaar word. Enersyds is Suid-Afrika ’n uiters mooi land met vrygewige en hartlike mense; terselfdertyd is Suid-Afrika...