by Oupa Stoep | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Wakker Wessie van Wilgenhoutsdrif vra: Beste Oupa Stoep, ek is baie bekommerd oor een van my mede-ouderlinge. Hy dut gereeld in tydens die erediens en die snorkgeluide wat hy maak, word al hoe harder. Dink Oupa ek moet hom kort-kort in die ribbes pomp? Beste Wessie,...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker, om aan te toon dat die pottebakker nie gefrustreerd raak met die klei...
by Redaksie | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
In die bestek van slegs een week moes die NHKA twee van haar leraars aan die dood afstaan. Ds Thomas Joubert is 11 Julie oorlede en dr Wian Kloppers op 16 Julie. Ds Thomas Joubert Ds Thomas Joubert is op 4 Junie 1958 gebore. Ná sy studies is hy op 25 November 1982...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Marico – 14 Augustus 1868 – een geducht pak sjambokslagen. Nou Neef, sal ek darem jou dit vertel… Daar het toe mos ’n ding op die plaas Kwaggafontein van G Schoeman gebeur. Die petalje het twee hoofkarakters: Jan Viljoen en ds Frans Lion Cachet, en twee...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Sondag ná Sondag bely gelowiges hul geloof saam met die kerk van alle eeue, afwisselend tussen die Apostoliese Geloofsbelydenis en die Geloofsbelydenis van Nicea. Dit is ’n ruimte wat uitgekerf is in die liturgie om ons geloof as volgelinge van Jesus te verwoord. Maar...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Die erediens is die hartklop van elke gemeente. Dit is waar die gemeente byeenkom om die Here te loof en prys, na die Woord van God te luister, skuld te bely en as geloofsgemeenskap onderling vir mekaar te sorg en te dra. Vanuit die erediens word lidmate toegerus om...
by Dr Ernest Marran (Gemeente Losberg) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Met harte vol dankbaarheid en oë gerig op God, vier Gemeente Losberg in 2025 haar eeufees – 100 jaar van genade, getrouheid en gemeenskap. Die gemeente wat op 16 Mei 1925 gestig is, het oor ’n eeu heen as ’n geestelike tuiste vir menige geslagte gedien. Hierdie...
by Ds Juan de Beer (Gemeente Parys) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Op heden 13 Junie 1925 is de gemeente Parys als een afsonderlike gemeente afgesticht met een deel van de oude gemeente Heilbron… Met hierdie woorde uit die eerste kerkraadsvergadering se notule het die eeufeesviering van die Gemeente Parys op 14 en 15 Junie 2025...
by Redaksie | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Merweville, geleë in die uitgestrekte Groot-Karoo, is ’n dorp wat met sy rustigheid en historiese atmosfeer die verbeelding aangryp. Hierdie klein, afgesonderde nedersetting in die Wes-Kaap lê sowat 150 km oos van Beaufort-Wes en is omring deur ’n landskap van...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Die manier waarop ons godsdiens verstaan en beleef, is selde staties. Vir geslagte was dit ’n rotsvaste anker, maar vandag voel dit vir baie soos ’n rivier – voortdurend in beweging. Óf jy jouself as diepgelowig beskou, steeds soekend is, óf bloot nuuskierig is oor...