by Redaksie | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Laat dié wat dors het, kom Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste...
by Ds Gert Macdonald (Nelspruit) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. (Johannes 7: 37-38) Lees Johannes 7: 37-39 Ons hoor gereeld dit is ons roeping om missionaal te wees, om in alles...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
In die era van elektroniese media is dit van die uiterste belang dat die kerk, ook ons Kerk, ’n internetvoetspoor moet hê. Daarom is die totstandkoming van GLOmedia.tv ’n baie groot oomblik in die lewe van Afrikaanse gelowiges. Die kerk, ook ons Kerk, het nou weer die...
by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
’n Paar dekades gelede het die Afrikaanse kerke toegang gehad tot geleenthede op openbare media om eredienste uit te saai en aan godsdiensprogramme deel te neem. Oor die laaste dekade of twee het dit op enkele uitsonderings na verdwyn. Afrikaanse hoofstroomkerke het...