by Oupa Stoep | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Duister Danie van Donkerpoort vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet help, asseblief! Hierdie beurtkrag is besig om my onder te kry. Het Oupa dalk enige raad wat my gemoed kan lig? Beste Danie, Oupa het gedink hy het die nodige lig om jou gemoed te verhelder, maar toe...
by Redaksie | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Emerituspredikant ds WPF (Piet) van Wyk (74) is Saterdagnag 28 Januarie in sy slaap oorlede. Die gedenkdiens het op Vrydag 3 Februarie vanuit Gemeente Drie Riviere-Oos plaasgevind. Ds Van Wyk is op 13 Januarie 1985 georden, en het gedien in Meyerton-Suid totdat hy in...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Die teologiestudente van die Hervormde Kerk is Woensdag 15 Februarie 2023 amptelik verwelkom by die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) tydens ’n openingsgeleentheid. Dr Hein Delport het die erediens gelei aan die hand van Markus 1: 1-8, met as tema vir die prediking...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Vandeesmaand 62 jaar gelede op 8 Maart 1961, die dag voor die opening van die 53ste Algemene Kerkvergadering (AKV), is die voormalige sinodale kompleks van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die Dirk van der Hoffgebou, amptelik geopen. Die hoeksteen...
by Dr Pierre Jacobs (Gaborone) | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Alhoewel gelowiges en ongelowiges van elke generasie weet waar die kerkgebou is, beteken dit nie noodwendig dat al die generasies saam met jou gaan aanbid nie. Dink gerus aan die generasies wat in jou gemeente ontbreek. Die Voortgesette Teologiese Toerusting (VTT) van...
by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Prof Ananda Geyser-Fouché van die Universiteit van Pretoria het in September 2021 ’n tweede PhD-graad verwerf, dié keer in Semitiese Tale. Die titel van haar proefskrif is The Ideological Necessity for the Transformation of the Lady Metaphors in Judaic Wisdom...
by Redaksie | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet (Pred 11: 9). En waar vind jongmense meer vreugde as wanneer hulle ontspanne saam aan die begin van ’n lewensveranderende nuwe avontuur staan! Aan die einde van Januarie vanjaar het die...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
By die konsep gedrukte media sluit ek die publikasies in wat tradisioneel op papier gedruk word, wat gereeld verskyn volgens ’n vaste skedule, en wat van ’n populêre aard is. Dit is, met ander woorde, koerante en tydskrifte soos dit in die algemeen gepubliseer word en...
by Redaksie | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Jesus loop op die see Toe dit aand word, was die skuit al ver weg die see in en Jesus alleen op die strand. Hy het gesien hulle roei swaar, want die wind was teen hulle. Teen dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aangeloop gekom, en Hy wou langs...
by Ds Attie Hattingh (Krugersdorp-Noord) | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: “Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?” (Matt 14: 31, AFR1983) Lees Matteus 14: 22-33 In die tyd waarin ons leef, beleef ons veral onrus en kwellinge. Ons is oorlaai met bekommernis. Ons sukkel...