by Redaksie | Friday, 25 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die tyd het aangebreek Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” Eendag toe Jesus...
by Ds Stephan Botha (Groot Marico) | Friday, 25 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom… (Markus 1: 15) Lees Markus 1: 14-28 Baie mense is verbaas as jy hulle daarop wys dat die Evangelie soos Markus dit opgeteken het, nie eens melding maak van die geboorte van Jesus nie. Daar is niks!...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Friday, 25 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Na die 71ste Algemene Kerkvergadering is die Kerk deur ’n briefskrywer daarvan beskuldig dat die vergadering, as gevolg van die besluite oor mense in enkelgeslagverhoudings, tot ’n somer van liefde gereduseer is. Die 72ste AKV sal dan waarskynlik as die vergadering...
by Ds Lilian Erasmus (Wonderboom) | Friday, 25 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Elke jaar rondom Oktober begin die beplanning en voorbereiding vir die jaarlikse Kerssangdiens. Een van die hoogtepunte van die jaar, want met die Kerssangdiens kondig ons aan: Kerstyd het begin. Elke jaar word dit moeiliker om liedere te kies, en so in my soektog na...