by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Jy het die verrigtinge geopen met ’n gepaste boodskap. Jy gaan sit weer om vir ’n wyle te vertoef – een helfte belangstelling, ander helfte ordentlikheid. Jy sal netnou uitglip. Die een wat die mikrofoon by jou oorgeneem het, het egter skaars begin, of jy hoor die...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Die aand van 9 Desember 1968 het die wêreldberoemde Switserse teoloog Karl Barth op sy bed gelê. Hy was 82 jaar oud, en besig om te sterf. ’n Paar uur voor sy dood het hy ’n telefoonoproep van sy vriend en kollega aan die Universiteit van Basel, prof Eduard...