by Redaksie | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Ek is die Here Ek is die Here, daar is geen ander nie. Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed. Ek is die Here, Ek doen al hierdie dinge. Laat die reën uitsak, hemel, laat redding reën, wolke, breek oop, aarde, laat voorspoed ontkiem,...
by Ds Pierre Roets (Springs-Oos) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Ek is die Here, daar is geen ander nie, buiten My is daar geen God nie. Ek rus jou toe vir jou taak al ken jy My nie. (Jesaja 45: 5, AFR1983) Lees Jesaja 45: 1-7 So aan die begin van die nuwe jaar kan jou kalender nogal intimiderend wees. ’n Hoë hoogte wat voor jou...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Die bewering dat tussen vier- en vyfhonderd mense die erediens bygewoon het die vorige Sondag, word met ongeloof begroet: Daar was kwalik 50! skat iemand. Maar 50 ís tog tussen 4 en 500! kom die antwoord blitsvinnig. Dit is min of meer die indruk wat verslaggewing oor...
by Ds Leon Geel sr (Visevoorsitter: Kommissie van die AKV, Grimbeekpark) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Niemand van ons weet hoeveel dae van 2023 ons gaan beleef nie. Ons tyd is nie in ons eie hande nie. God is die Beskikker van ons lewenslot. Elke dag is gawe uit sy hand en om elke dag te kán lewe, is net vanweë die genadige beskikking van die lewende God. Ten spyte...
by Oupa Stoep | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Wonderende Wilma van Westonaria vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Sinterklaas vandag met ons sou kon praat, wat dink Oupa sou hy vir ons wou sê? Beste Wilma, Oupa dink Sinterklaas sou iets soos die volgende sê: Goeiedag! My naam is Nikolaas. Ek is die Biskop van...
by Redaksie | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Sedert die vorige uitgawe van Die Hervormer is nog twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds DS (Daan) Smit (73) is Sondagoggend 23 Oktober oorlede na ’n ernstige beroerte in September. Die gedenkdiens op Vrydag 28 Oktober vanuit Gemeente Van der Hoff in...
by Redaksie | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Drie nuwe kandidate is Donderdag 17 November 2022 gelegitimeer en as proponente tot die NHKA toegelaat. Hulle is prop L (Louize) de Beer, prop L (Lamé) Janse van Rensburg, en prop W (Wilma) Lötter-Matthee. Baie geluk! Louizé de Beer het die pryse vir die beste...
by Ds Wouter van Wyk (jr) (NGK Tygerpoort) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Na die suksesvolle uitvoering en opname van Kruis van Liefde, die eerste Afrikaanse Paasoratorium, in Maart 2021, het die publiek se oorweldigende positiewe reaksie die komponis, Franco Prinsloo, geïnspireer om nog ’n Oratorium te komponeer. In sy nuwe Kersoratorium,...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
5 November 2022: Guy Fawkes-dag – ons hoop dit reën vannag sodat die vuurwerke stil is en die tuin nat word! Ons was baie opgewonde om ’n paar ou vriende en nuwes die oggend om 08:00 by Melrosehuis te ontmoet! Ja, dis die huis waar die Vrede van Vereeniging op 31 Mei...
by Ds Martin Slabbert (Philadelphia) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
In die vyftiende regeringsjaar van keiser Tiberius was Pontius Pilatus prokurator van Judea. Herodes was tetrarg van Galilea, en Filippus, sy broer, was tetrarg van Iturea en Tragonitis, en Lisanias was tetrarg van Abilene. In die tyd toe Annas en Kajafas die...