by Redaksie | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
’n Belydenis “Ek betuig met blydskap dat ek die tekens en wonders wat die allerhoogste God gedoen het, kon belewe. Hoe groot is sy tekens, hoe magtig sy wonders! Sy koninkryk is ’n ewige koninkryk, sy heerskappy duur van geslag tot geslag.” (Nebukadnesar, in Daniël 4:...
by Ds Louw van der Linde (beroepafwagtend) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
In Denise Ackerman se boek After the locusts – Letters from a landscape of faith skryf sy briewe oor haar lewenservarings en waardes. Hierdie is diep persoonlike briewe en aan die einde volg ’n naskrif vir haar kleinseun. Dit is kort, maar vat die hart van haar boek...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Daar word (anekdoties) vertel van ’n keer toe Albert Einstein per trein gereis het na ’n kongres. Die kondukteur kom verby om kaartjies na te gaan. Die verstrooide Einstein soek en soek – in sy jas se sakke, in sy aktetas, oral, maar hy kry nie sy kaartjie nie. Die...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Prediker – watter gevoelens of gedagtes wek dié boek in die Ou Testament by jou op? Ons het pas saam in ons Bybelskool daardeur gewerk. Soos verwag, was daar gemengde reaksies. Dis swaar, het iemand gesê. Dis negatief, het ’n ander gemeen. En ja, Prediker voel soms...
by NHKA | Monday, 29 September, 2025 | Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Maandag 29 September – ’n Muis in die koekieboks Efesiërs 2: 1-10 Arthur Pink noem dat daar drie tipes Christene bestaan. Ons dink baie kere dat wanneer ons gedoop is of selfs aangeneem is in die kerk, dan is dit genoeg dat die grond vrugbaar is en dan sal...
by NHKA | Friday, 26 September, 2025 | Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
by Oupa Stoep | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Stomgeslane Stiaan van Speelmanskraal vra: Beste Oupa Stoep, help asseblief! Ek word oorval deur lidmate wat my kom sien vir berading. Ek het twee probleme: Ek weet nie wat om te verwag as die mense by die voordeur instap nie, en ek weet ook nie hoe ek hulle altyd met...
by Redaksie | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Ds Iwana Hartmann, die NHKA se joernalis en leraar in Gemeente Pretoria-Oos, het op 30 Augustus in die huwelik getree met Rikus Kruger. Die naweekbruilof het plaasgevind by Avianto in Muldersdrift en is gevier saam met familie en vriende. Ons wens die egpaar groot...
by Redaksie | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Die jaarlikse legitimasiegeleentheid het op Donderdag 4 September 2025 plaasgevind. Dr Frikkie Labuschagne het die erediens gelei. Sewe sesdejaarstudente het by dié geleentheid proponente van die Kerk geword. Die sewe nuwe proponente is Peet Bloem, Zanedrieka de...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Die 41ste Algemene Kerkvergadering (AKV) het in 1925 geklink deur harde stemme, met ink op papier sonder enige inligtingstegnologie. Met die 74ste AKV in 2025 is ’n vergadering ondenkbaar sonder skootrekenaars, grootskerms, slimfone, klankstelsels en IT-kundiges. 1925...