Uit die Woord

Uit die Woord

Die Here het opgevaar na die hemel! 9Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by...

Boekbekendstelling – Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan deur dr Hercules Boshoff

Die Hervormde Kerk het nog altyd ’n sterk verwantskap tussen teologie en filosofie aangemoedig. Dit is vanuit hierdie goeie verhouding, vertel dr Hercules Boshoff, wat hy inspirasie vir sy boek Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan geneem het. Dit is...