Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Eksodus 12: 1-11; Numeri 9: 1-14 – Goeie Vrydag moet elke Vrydag word

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons vier vandag, saam met al die Christene regoor die wêreld, Goeie Vrydag, die dag waarop Jesus aan die kruis gesterf het. Die vraag hoekom Jesus aan die kruis gesterf het, broers en susters, kan op verskillende wyses...

Lukas 22: 47-51; 23:13-18, 23-25, 44-49 – Geraak deur die kruis of nie?

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons die evangelies lees, en in besonder die gedeeltes rondom die kruisiging van Jesus, sien ons dat twee soorte mense deur die kruisdood van Jesus geraak is: hulle wat gekies het om daardeur geraak te word...

Johannes 13: 1; 20: 1-10; Lukas 23: 38-43 – Die oop graf: ’n bewys van God se liefde

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Waarom, broers en susters, het God ons lief, so lief, soos Johannes 13:1 dit stel, dat Hy bereid was om nie alleen te sterf nie, maar ook die Godverlatenheid van die graf te deurleef en op te staan sodat ons ook altyd sal...

Markus 14: 26-31; 16: 1-8 – Die evangelie van die tweede kans

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken daardie gevoel van verbasing wanneer ons in ‘n laai rondsoek na iets en ewe skielik — en onverwags —op ‘n R50-noot afkom. Of, wanner ons wat mans is vir ‘n keer daardie baadjie na die somer uit die kas haal,...

1 Korintiërs 15: 12-34 – Die bewys vir die opstanding

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Die volgende eksegetiese opmerkings het tydens die Preekwerkgroep (van die HTO) se werksessie op 15 Maart 2000 gedien: Die volgende moontlikhede kan oorweeg word, deur of gebruik te maak van óf 1 Korintiërs 15:12-34 as sodanig, óf deur saam met 1 Korintiërs 15:12-34...

Markus 8: 34 – 9:1 – Die resep vir ’n gelukkige en suksesvolle lewe

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

1. Inleidingsvrae Sommige eksegete sien Markus se evangelie as ‘n nuwe literêre genre, naamlik ‘n evangelie, omdat dit meer handel oor die inhoud en betekenis en nie soseer fokus op biografiese besonderhede nie. Dit handel primêr oor die vraag wie Jesus...

Openbaring 1: 9-18 – Die hand van God

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus As ‘n mens meer wil weet van die agtergrond, kultuur en geskiedenis van byvoorbeeld die Ou Testament of die tyd van Jesus, is daar net drie dinge wat ons mense vandag daarmee kan help: die Bybel, geskrifte, en opgrawings. ...

Johannes 19: 17-30 – Die evangelie van dors

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Dit is ironies dat Jesus, wat ander uitgenooi het `as iemand dors het, laat hom na My toe kom om te drink’, nou self hier sê: `Ek het dors!’ As ‘n mens egter die tydstip waarop Jesus hierdie...

Johannes 21: 1-25; Handelinge 1: 9-11 – Is ons sterrekykers of mensekykers?

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Iemand het eendag die opmerking gemaak dat ons dikwels, soos die dissipels wat lank en stip na die hemel bly kyk het nadat Jesus na die hemel opgevaar het, Jesus se hemelvaart sien as ‘n wegvaart. En dat Christene...

Handelinge 1: 9-11 – Hemelvaart beteken dat God oral teenwoordig is

by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus Christus. Uit die woorde van die engele op die berg waarvan ons in ons gedeelte is daar ‘n paar dinge wat ons kan aflei. Die eerste iets wat vir ons duidelik hieruit blyk is dat daar iets te lees was op die dissipels se gesigte. Hulle...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons