Jesaja 65: 17-25 – Die Here maak nuut

Vers 18: “Wees bly, en jubel sonder ophou oor wat Ek gaan skep”. Broers en susters, familie en vriende: ‘n Mens is sprakeloos in ‘n situasie soos hierdie. Is daar iets wat ons kan doen om die pyn en hartseer draagliker te maak? Is ons werklik so uitgelewer en...

Matteus 6: 9-15 – Ons is die koninkryk

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Die Ons Vader is ‘n gebed waarin daar met hartstog gebid word vir die koms vir die koninkryk van God. Wat hierdie koninkryk is, sê die Ons Vader self: dit is waar/wanneer God se Naam geheilig word, wanneer God...

Matteus 18: 21-35 – Ons het almal vergifnis nodig

Gemeente van ons Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n Spaanse pa wat ‘n kwaai rusie met sy seun gehad het, soveel so dat die seun weggeloop het van die huis af. Daar was vir baie jare geen kontak tussen die pa en die seun nie. Die pa het egter...

Matteus 6: 1-15 – Om te bid, kan gevaarlik wees

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor ons lewe —...

Matteus 6: 1-15 – Om te bid, is duur

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor...

Matteus 26: 36-46 – Laat u wil op aarde geskied!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n arme vroutjie in Skotland wat van dorpie na dorpie geloop het en garing, knope en skoenveters verkoop het om aan die lewe te bly.  Sy het die gebruik gehad om by elke kruispad waar sy...

Johannes 17: 25-26 – Laat ons u Naam heilig

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat gelowiges sonder om te blik en te bloos die Here se Naam bysleep in wat hulle sê of doen.  ‘Ek sweer’, sê ons maklik ‘dat dit nog nooit so baie in Februarie in Pretoria gereën het nie.  Of: ‘die Here...