Romeine 8: 31-39 – Aan wie se kant is God?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vraag ‘aan wie se kant is God nou eintlik’ broers en susters, is ‘n vraag wat so oud is soos die Bybel self. Reeds in die Ou Testament (alhoewel die vraag daar nie eksplisiet gevra word nie) was...

Matteus 4: 1-11 – Versoekinge versus God se Woord

Geliefdes van ons Here Jesus, ek wil vir ons preek na aanleiding van al die versoekinge wat ons moet beleef. Die tema van vanoggend se prediking is: Versoekings versus God se Woord. Broers en susters, hoe dikwels spot ons nie met die duiwel nie? Ja, daar is selfs van...

Hebreërs 12: 1-3 – Die wedloop van die lewe

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Olimpiese Spele van 2004 lê nog vars in ons geheue. Weer eens kon mens nie anders as om beïndruk te wees met die omvang en die grootsheid daarvan nie. Net om daar te kan deelneem, is die meeste sportmanne en...

Johannes 4: 43-54 – God se Woord gee lewe

Broers en susters Die lewe is meer as wat ons daarvan maak, dit is meer as wat ons daarvan dink. As ons dink oor die lewe, dan dink ons gewoonlik dat ons genoeg moet hê om te eet en te drink, ons moet kan sien en ons moet kan hoor. Ons self kan nie vir ons die lewe...