Matteus 5: 3 – Ons God van verrassings (Preek 2)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het by geleentheid oor hierdie selfde teks gepreek waarin ek probeer sê het dat hulle wat werklik afhanklik voor God lewe, mense is wat vreugde beleef juis omdat hulle God met al die voorspoed en teenspoed in hulle...