Openbaring 3: 7-13 – Die brief aan Filadelfia

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die sesde en voorlaaste brief van Johannes aan die sewe gemeentes, te wete die brief aan die gemeente in Filadelfia. Filadelfia, broers en susters, wat broederliefde beteken, was geleë...

Matteus 27: 45-50 – Vraag en antwoord 44

1.Perikoop afbakening Die Aland/Metzger (1975) teks maak van 45-56 een perikoop. Die 1983 vertaling kies vir dieselfde indeling. Riekert in Neotestamentica addendum 16(1982) se discourse analysis dui dieselfde eenheid aan as wat ek hier voor gekies het. My keuse vir...

Johannes 19: 23-30 – Dit is volbring!

A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...

Psalm 110 en HK Sondag 12 – Christus en die Christen

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is vir ons doodgewoon om te sê dat ons in Jesus Christus glo, en dat ons daarom Christene is. Het ons egter al so ‘n bietjie gaan stilstaan by die vraag hoekom Jesus, die Seun van God, Jesus Christus genoem...

Jeremia 8: 18 – 9: 2 – God wat huil

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens se kultuur, asook die omstandighede waarin ‘n mens grootword, het dikwels ‘n groot invloed oor hoe ‘n mens oor God dink. Dit is waarom, meen sommige opvoedkundiges, dat God in ons...

Romeine 12: 1-2 – Die tweeling in die Bybel

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Van al die verskriklike dinge wat met ‘n mens kan gebeur, is die verskriklikste seker dit: om die evangelie vir ‘n leeftyd lank te hoor, en tog nie; om van die boodskap van die blye evangelie van Jesus Christus te weet,...