by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die gedeelte wat ons vanoggend saamgelees het, staan bekend as `die teks met die groot probleem’ in die Johannesevangelie. Hoekom? Omdat, broers en susters, dit lynreg bots met die bekende Pinksterverhaal wat...
by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
1. INGEBRUIKNEMING VAN “LIEDBOEK VAN DIE KERK” Die langverwagte nuwe Liedboek van die kerk word op Sondag, 28 Oktober 2001 (Hervormingsondag) amptelik in gebruik geneem. Hiermee word u gemeente versoek om met groot ywer en vreugde daaraan mee te doen. Let asseblief op...
by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Gebed Here, ons vra na U wil terwyl U nog te vinde is, en ons roep U aan terwyl U nog naby is. U gedagtes is nie ons gedagtes nie, want U is te groot vir ons om U in ons gedagtes vas te vang. Maar kom U en verander en vernuwe ons gedagtes sodat ons oor U sal dink soos...
by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Die feit dat ons vanaand hier in die erediens byeen is, is menslik gesproke, ‘n wonderwerk. Net die blote gedagte dat die kerk vandag nog bestáán, is ‘n groot wonder en het niks met die mens se vermoëns of genialiteit te make nie. Vanaf die vroegste tye het die mens...
by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender word die gebeure van die 23ste en 24ste Augustus 1572 vandag herdenk. Daardie gebeurtenisse staan bekend as Bartolomeusnag. Daarom kom die teksvers vir ons prediking uit 1 Petrus 2 vers 21: “Juis hiervoor is...
by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verskeie Protestantse kerke, of dan, kerke wat stam uit die Reformasie, vier vandag reg oor die wêreld Bartolomeussondag. Gedurende die nag van Saterdag 23 en dag van Sondag 24 Augustus 1572 wat sedertdien bekend staan as...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Geluk het baie name: vrolikheid, opgewektheid, opwinding, ervaring, ekstase, vrede, plesier of vervulling. Noem maar op. Verder is dit wat elkeen van ons reken geluk sou wees, ook nie dieselfde nie. Bloot omdat elkeen van...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit 1 Johannes 2 verse 16 en 17: “Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit wat Jesus op aarde gesê het, het veral twee uitstaande kenmerke gehad. Eerstens was Jesus bekend vir sy bondigheid. Sy grootste preek (die bergpredikasie in Matt 5-7) kan in minder as agt minute gelees word, en sy...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Van al die Griekse legendes wat ons van weet, is dié een oor Minotauris een van die minder bekendes. Egter een van die minder aangenames. Minotauris was ‘n monster, half man en half bul, met sy stapelvoedsel mensvleis....