by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons is op soek na die sin van die lewe. Almal van ons wil graag hê dat ons lewens sinvol sal wees. Ek het in elk geval nog nooit gehoor dat iemand ooit gesê het: ‘ek wens tog so graag dat my hele lewe een...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Sosioloë reken dat die mens nou maar eenmaal ’n toekomswese is. Vir sommiges bestaan die lewe uit net twee groot dele: herinneringe en beplanning. Herinnering is die verlede en beplanning is die toekoms. Ons praat oor en...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil die prediking vanoggend begin deur aan u twee algemene ervarings voor te hou waarvan ek oortuig is u ook al beleef het. Twee ervarings, fiktief, maar ook twee ervarings wat net sowel waar kon wees. Dan, broers en...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die Christelike geloof, so het Luther herontdek, sê: alles is genade. Hoe goed, broers en susters, ken ons nie hierdie woorde nie, en hoe gereeld gebruik ons dit ook nie in ons gebede nie? Wie van ons het nog...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die van u wat al die geleentheid gehad het om in ‘n blinde persoon se teenwoordigheid te kon wees, sal weet dat ‘n blinde persoon, veral daar waar die omgewing aan so iemand onbekend is, met klein treetjies...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Elke Sondag wanneer ons in die kerk sit, bely ons ons geloof in God. Wanneer ons dit bely, sê ons ten minste twee dinge: Eerstens, dat ons glo dat God ‘n almagtige God is (die Skepper van die hemel en die aarde), en...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Is ons wat glo, se lewens werklik anders as hulle wat nie glo nie? Ons sê dit. Ons sê ons verhouding met God maak alles anders. Ons lewens het meer sin, ons het meer vreugde, ons het ‘n ongekende vrede binne ons. Want ons...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Arme ou Tomas. Op ‘n keer, dalk iewers in ‘n preek, het iemand die etiket ‘ongelowig’ om sy nek gehang. En van toe af was hy ‘ongelowige Tomas’. En dit is waar. Tomas het getwyfel. Dit is net dat daar in die lewe van...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat ons mense ontmoet, of dalk mense ken wat, alhoewel hulle nie gelowiges is nie, nie Christene is nie (ook nie as Christene gesien wil word nie), nie aan ‘n kerk behoort nie, selfs nie iets van...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Die boek Prediker is seker die vreemdste boek in die Bybel. Wanneer dit geskryf is, en deur wie dit geskryf is, weet ons nie. Wat ons wel weet, is dat die skrywer vir hom ‘n skuilnaam gekies het toe hy die boek...