Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Verlede naweek was Paasnaweek. En weer het ons, in die verkondiging, iets probeer sê van die kruis en opstanding van Jesus Christus. Die krag van die kruis, en die krag van die opstanding, noem ons dit soms. Die vraag is...

Amos 6: 1-14 – Hoe eg is ons geloof?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer mens konsert hou, dan bou jy dekor tonele. Gewoonlik is dit vooraansigpanele wat met stutte regop gehou word. So kan mens die mooiste en die grootste geboue op die verhoog staan maak. Maar wanneer mens by so ‘n...

Johannes 3: 1-6 – Geestelik moeg en afgemat

Broers en susters in onse Here Jesus Christus God se mense, God se kinders, doen anders en dink anders. Leef anders. Nie, broers en susters, omdat ons maar net ander gewoontes as ander het nie, maar omdat God se kinders, God se mense, nuwe mense is. Omdat God ons van...

1 Konings 19: 1-21 – God se saak gaan voort

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...

Johannes 6: 1-15 – God is getrou, al is ons nie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die afgelope tyd het daar ‘n aantal stemme in die pers en elektroniese media opgegaan dat die tradisionele kerke in ‘n krisis verkeer. Redes vir hierdie krisis is onder andere dat daar ‘n beweging weg...

Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verlede naweek was Paasnaweek. En weer het ons, in die verkondiging, iets probeer sê van die kruis en opstanding van Jesus Christus. Die krag van die kruis, en die krag van die opstanding, noem ons dit soms. Die vraag is...