Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Philipp Melanchthon oor die verstaan van die Bybel en sy boodskap

Philipp Melanchthon oor die verstaan van die Bybel en sy boodskap

by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Dinsdag, 22 September, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020

Prof Natie van Wyk (emeritus) Inleiding Philipp Melanchthon (1497 – 1560) was sedert 1518 (as 21-jarige), professor in Grieks in Wittenberg. Hy was die jonger kollega van Martin Luther. Hy en Luther het lewenslank ʼn hegte kollegiale band gehandhaaf. Al het hulle hier...
Die konseptualisering van historisiteit wat Skrifverstaan en -gebruik in die kerk onderlê

Die konseptualisering van historisiteit wat Skrifverstaan en -gebruik in die kerk onderlê

by Dr Anneke Viljoen (Beroepafwagtend) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020, THT

Die histories-kritiese metodologie soos verwoord in Troeltsch se drie beginsels van kritiek, analogie en korrelasie dien as ’n illustrasie van die metodologie se konseptualisering van historisiteit gegrond in ’n bepaalde wêreldbeskouing. Die historiese kritiek het ’n...
Skrifbeskouing en Skrifhantering in die NHKA – Redaksioneel

Skrifbeskouing en Skrifhantering in die NHKA – Redaksioneel

by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020, THT

Te midde van die vurige debatte wat die afgelope jare op die verskillende forums van die NHKA woed, word een saak telkens weer duidelik: Ongeag of dit ’n morel-etiese saak is, ’n saak rondom die kerk se profetiese stem in die samelewing, die inrigting van die liturgie...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

10 + 3 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons