Die Hervormer

Junie 2019 | Jaargang 112 | Nommer 3

 

Missionale diakonaat maak Jesus Christus se liefde sigbaar

Skepe is nie gemaak om in die hawe te lê. Hierdie is lirieke uit die lied Skepe van Jo Black en beklemtroon die funksie en doel van skepe.

Stille barmhartigheid

’n Baie meer senior dominee as ekself het eenmaal, toe ek Gesang 526 as votum by ’n opening van ’n ringsvergadering gebruik het, my na die tyd eenkant toe geneem …

Uit die Woord

Die Heilige Gees

Julle is my getuies

In die April 2019-uitgawe van Die Hervormer, in ’n artikel oor die relatief groot groep predikante wat die afgelope jaar geëmeriteer het…

Die stil weg van barmhartigheid

Jesus het op ’n keer gesê: Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is (Luk 6: 36).

Ubi caritas-simposium 2019 en die Agtste ADV

Ubi caritas et amor, ubi caritas Deus ibi est. Waar daar liefde en deernis is, daar is God die Heer.

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin by 1824.

Leierskapsafrigting en predikante (2)

Bestuurs- en leierskapsafrigting word in die besigheidswêreld gebruik om leiers se potensiaal te ontsluit…

Roossenekal vier 100 jaar

Gemeente Roossenekal se eeufeesviering (stigtingsdatum 3 Mei 1919) het op Sondag 19 Mei met ’n erediens en Nagmaal plaasgevind.

Dr Elritia le Roux vertel meer.

Stoepstories: Die konsistoriegebed en die kanselgebed

’n Kerkraadslid vra Oupa Stoep hoekom die dominee ook bid net voor hy op die kansel klim as die kerkraad enkele sekondes vantevore in die konsistorie ook gebid het…

Share via
Copy link
Powered by Social Snap