Advent en Kersfees
ADVENT
- Jakobus 4: 13-17 – Die gevaarlike woordjie môre
- Jesaja 8: 23 – 9: 6 – Die lamp van die liggaam is die oog
- Lukas 2: 8-23 – Die lied van die engele
- Matteus 14: 22-33 en 5: 4 – Die sleutel van die deur van die tronke waarin ons lewe
- Kolossense 2: 8-15 – Doopdiens tydens Advent
- Johannes 3: 1-6 – Geestelik moeg en afgemat
- Psalm 80 – God se koms na hierdie wêreld waarborg voorspoed
- Genesis 3: 6-11; Matteus 1: 18-24 – God wandel met ons
- Markus 1: 1-13 – Hoe gaan ons hierdie jaar Kersfees vier?
- Matteus 2: 1-8, 13-16 – Hoeveel konings is daar in my en jou lewe?
- 1 Petrus 1: 17-25 – Immanuel – God met ons
- Matteus 2: 1-12 – Kersfees dwing ons om te kies
- Lukas 2: 8-14 – Kersfees of Krismis?
- Markus 2: 13-17 – Moenie vra wat God vir jou kan doen nie, vra eerder wat jy vir God kan doen!
- Markus 14: 26-31 – ’n Vreugdelied in die donker
- 2 Korintiërs 3: 1-18; Hebreërs 12: 1-3 – Om te sien en werklik te sien
- Psalm 72: 1-19; Matteus 2: 1-6 – Waar is julle Koning?
- 2 Korintiërs 3: 1-18; Matteus 17: 1-5 – Ware aanbidding
- Johannes 1: 19-28 – Wat beteken dit om heilig te lewe?
- Filippense 1: 3-11 Wegbereiders vir Christus
KERSDAG (GEBOORTE VAN CHRISTUS)
- Jesaja 8: 19 – 9: 5 – Christus se geboorte beteken vir ons lig, vreugde, fees en egte blydskap
- Lukas 2: 1-20 – Die geboorte
- Lukas 2: 8-11 – Die Verlosser is gebore vir julle
- Lukas 2: 8-20 – Die waarde van die alledaagsheid van Kersfees
- Johannes 1: 1-18 – Die ware lig van Kersfees
- Lukas 1: 26-55; 2: 1-14 – Geseënde Kersfees beteken dat ons mekaar tot seën moet wees
- Titus 2: 11-15 – Is ons ryk of arm?
- Handelinge 2: 22-36; Romeine 1: 16-17 – Jesus se Kersparty
- Lukas 9: 18-21 – Kersfees is meer as maar net drome en begeertes
- Lukas 18: 9-14; Matteus 9: 9-13 – Kersfees is ’n sondaarsfees
- Lukas 2: 8-14 – Kersfees of Krismis?
- Lukas 1: 12-15, 26-33; 2: 8-14 – Kersfees sonder vrees is vrees sonder Kersfees
- Lukas 2: 1-20 – Kersfees – verwondering en bewondering
- Matteus 1: 18-25 – ’n Paar gedagtes rondom Kersfees
- Johannes 1: 1-18 – ’n Suid-Afrikaanse Kersfees
- Matteus 2: 13-23 – Om Kersfees te vier, is gevaarlik
- Matteus 2: 13-18; Lukas 2: 8-14 – Stille nag, onheilige nag
- Lukas 2: 1-20 – Verwondering en bewondering
- Psalm 72: 1-19; Matteus 2: 1-6 – Waar is julle Koning?
- Matteus 2: 1-12 – Wat is jou geskenk aan God?
LITURGIESE EREDIENSTE: KERSFEES
- Verskeie tekste – Die Lig breek deur die duisternis
- Verskeie tekste – God is hoop, vrede, vreugde en liefde
- Lukas 2: 1-12; Lukas 2: 16-20; Matteus 2: 1-12 – Kerssangdiens in die vorm van ’n toneelstuk oor Jesus se geboorte, opgevoer deur die kleiner kinders van die gemeente
- Lukas 2: 8-20 (of enige ander toepaslike teks) – Waaroor gaan Kersfees regtig? (’n Kinderpreek vir Kersfees)