Reformatoriese Leksikon: Deel 3 (Die Wittenbergse Reformasie)
Jaargang 6 | Nommer 3 | Oktober 2018
Redaksioneel
Hierdie is die derde deel van die Reformatoriese leksikon wat na afloop van die jubileumjaar, 2017, gepubliseer word.
Jan Hus (1369-1415)
Jan Hus word in hierdie bundel opgeneem aangesien hy as ʼn belangrike voorloper tot die Reformasie gesien word. Een honderd jaar vóór Luther het Hus al die Bybel in sy moedertaal vertaal en Tsjeggies in die erediens gebruik.
Martin Luther (1483-1546)
Martin Luder was die seun van Hans en Margarete Luder van Eisleben, Duitsland.
Philipp Melanchthon (1497-1560)
Philipp is in die laat-Middeleeue, op 16 Februarie 1497, in Bretten, Duitsland gebore as seun van die wapensmid Georg Schwartzerdt en sy vrou Barbara.
Johannes Bugenhagen (1485-1558)
Johannes Bugenhagen of Doctor Pomeranus soos hy later bekend sou staan, was saam met Martin Luther en Philipp Melanchthon die hooffigure van die Wittenbergse Reformasie.
Mikael Agricola (ca 1509-1557)
Die Finse Reformator Mikael Agricola (vermoedelik Michael Olaui of Mikkel Olofsson in Sweeds…