Vandag by die NHKA
Inspirasie, geloof en nuus vir jou dag
GEDAGTE VIR DIE DAG
DAGSTUKKIE
Donderdag 10 September – Die Here is met jou
Josua 1: 9 In ’n wêreld wat soms onvoorspelbaar en uitdagend is, is daar ’n waarheid waaraan elke gelowige kan vasgryp: Die Here is met jou. Hierdie...
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk gebeur
Lees die jongste nuus en stories van gemeentes en lidmate.
Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026
Gemeente Upington is op 16 Julie 1976 gestig en het in 2025 ontbind. Die kerkgebou is sedertdien...
Gelowige vroue sien om na mekaar
Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk....
So spreek die Here
Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die volledige Hervormer aanlyn.
Kerkwees in Dorsland: Getrou onderweg in ’n veranderende landskap
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter. In die gemeentes van die Ring van Dorsland word dit...
Die digitale era en herontdekking van bronne
Elke jaar begin ’n predikant weer van voor af met beplanning in ’n gemeente. Jy wonder wat jy...
Potchefstroom se Noordwes Motorskou – méér as net ’n basaar
Behalwe eredienste, barmhartigheidswerk, kategese en Bybelstudie, het alle gemeentes van die Kerk...
DIAKONAAT
Die diakonaat in aksie
Lees meer oor die werk van die diakonaat.
Hoe stop jy geweld teen kinders?
Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit Nasionale Kinderbeskermingsweek. Vanjaar is die nasionale tema:...
Diens in sy mag: Die diakonaat as deelname aan Christus se groot opdrag
Matteus 28: 16-20 het as ’n besonder gepaste en rigtinggewende opening gedien vir die Komitee vir...
Triangulasie: Oriëntasie, disoriëntasie, heroriëntasie
Met die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se besluit om die Algemene Diakensvergadering (ADV)...
ONS MENSE
Ons wens ons predikante ’n geseënde verjaarsdag toe.
9 September: Prop LJ (Louis) Venter (beroepafwagtend) verjaar vandag. Baie geluk!
8 September: Ds M (Manda) le Roux (Weskus) verjaar vandag. Baie geluk!
7 September: Ds DJB (Bouwer) Serfontein (emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
6 September: Ds P (Paul) Buitendag (emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
3 September: Ds JM (Marthinus) van Staden (Klerksdorp-Doringkruin) verjaar vandag. Baie geluk!
Ons missie
Hoe ons ons roeping uitleef
Viering
Ons vier die goeie nuus van Jesus Christus.
Gemeenskap
Ons beoefen die gemeenskap van gelowiges.
Diens
Ons leef diensbaar teenoor God en mense.
Getuienis
Ons vertel van die hoop wat in ons leef.









