by Monica Beukes (Witfontein) | Tuesday, 3 May, 2022 | Artikels, Vrouebediening
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te bou. Die wyfie het die nes reeds twee keer uitmekaar gepluk. Vandag,...
by Monica Beukes (Witfontein) | Tuesday, 16 November, 2021 | Artikels, Barmhartigheid
Psalm 8 laat geen twyfel oor die mens se menswaardigheid nie. God self het ons met eer en waardigheid bekroon. In Bybelse taal: God gee aan alle mense waarde. God tree met alle mense in verhouding. Jesus verpersoonlik menswaardigheid soos volg: Jesus lê sy lewe af vir...
by Monica Beukes (Witfontein) | Tuesday, 8 September, 2020 | Artikels, Bejaardesorg
Emeritaat, pensioen, aftrede. Dit beteken alles dieselfde. Dit bekruip jou soos ’n dief in die nag. Ek het vir baie jare gedroom dat as ons op pensioen gaan, ek graag op ’n plek sou wou woon waar daar ’n vyeboom is, ’n vyeboom soos die Bybelse vyeboom. Onwillekeurig...
by Monica Beukes (Witfontein) | Monday, 3 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike omstandighede. Baie vroue bereik hoogtes op verskillende terreine. Daar...