by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 3 July, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Daar is altyd ’n “olifant” in die vertrek wat ons nie wil raaksien nie. Met hierdie paar woorde wil ons juis oor so ’n “olifant” praat, een wat ons as predikante moeilik herken en erken, omdat dit baie keer in ons persoonlike blindekolle val. Wanneer ons dan wel in...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 21 February, 2023 | Artikels, Vrouebediening
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 5 December, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Wat maak ’n geskenk ’n goeie geskenk? Is dit die hoeveelheid geld wat ons daaraan spandeer? Of gaan dit oor die winkel waar ons die geskenk gekoop het? In die tyd waarin ons leef, vergeet baie mense dat Kersfees eintlik die tyd is wanneer ons Jesus se geboorte vier....
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 10 May, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek Unbroken, of lees die boek as jy nog nie het nie. Louis Zamperini, ’n Amerikaanse Olimpiese baanrekordatleet, oorleef ’n vliegtuigongeluk in die Tweede Wêreldoorlog, maar word weer eens uitgelewer aan die ongenaakbaarheid van...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Wednesday, 30 March, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Die meeste van ons bestee ’n redelike hoeveelheid tyd in ons kombuise – altyd haastig besig om iets voor te berei vir honger mae en kinders met hol bene. In ons gejaagde lewe het ons nie ’n ander keuse nie as om selfs met ons stiltetyd saam met die Here kreatief te...