Our Blog
Bejaardesorg – ’n hand van liefde
Daar is iets besonders aan ons ouer lidmate. Wanneer ons na ons bejaardes omsien, raak ons aan die leeftyd van stories, ervaring, wysheid en geloof wat hulle met hulle saamdra. Baie van hulle het oor die jare hul tyd, liefde, gebede en gawes aan die gemeente gegee....
Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026
Gemeente Upington is op 16 Julie 1976 gestig en het in 2025 ontbind. Die kerkgebou is sedertdien verkoop, maar daar is nog ongeveer 12 lidmate wat aan die Hervormde Kerk behoort. Hierdie lidmate word vier keer per jaar deur ’n predikant besoek. Die eerste Sondag van...
Gelowige vroue sien om na mekaar
Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk. Tradisioneel is daar nog altyd verwag dat ’n vrou na die huis en die huisgesin moet omsien, sodat die man kan fokus op sy werk. Met tyd het sekere rolverwagtinge wel...
So spreek die Here
Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en Newcastle. Aan die begin van my bediening het ek ongelooflik baie angs...
Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie 2026 ongeveer $44,5 miljoen vir net die Amerikaanse ekonomie. Met...
’n Jaar later…
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek gedink het. Dit is meer uitdagend, maar dit is beslis ook meer...





