Lukas 15: 11-32 – Die deur na God is oop

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Deure se funksie in die lewe is onder andere om ons te beskerm, om ons besittings binne en inbrekers en buitestanders buite te hou. Maar soms maak deure ons die buitestanders. Almal van ons het al voor ‘n toe deur in die...

Matteus 6: 1-6; 21: 28-31 – Berou en spyt

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:In die week wat verby is het ek een aand na die hoogtepunte van die Australiese tennis ope gekyk wat die afgelope twee weke gespeel is. Tydens die uitsending het een van die kommentators ‘n opmerking gemaak, heel...

Lukas 11: 1-13 – Al weet ek niks nie, weet ek alles

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As daar een ding is wat ek geleer het na twintig jaar as predikant, is dat dit nie altyd maklik is om sinvolle antwoorde op sekere vrae te gee nie. Veral nie op sekere vrae nie. En kom ek noem u ‘n paar: Hoekom sterf my...