Dinsdag 6 Oktober – Die Here begeester deur sy Woord

Dinsdag 6 Oktober – Die Here begeester deur sy Woord

Haggai 1: 12-15 Serubbabel (gesaai in Babilon) is iemand met status. Hy is ’n nakomeling van koning Dawid en is as administrateur aangestel, ’n trappie laer as die Satraap die goewerneur van ’n provinsie. Eie aan die Persiese amptenare beskik hy ook oor buitengewone...