by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Christene, broers en susters, is geroep om Christelik te lewe. Wat dit beteken, kan vanuit die Bybel op verskillende maniere beskryf/verduidelik word. Volgens die Evangelies beteken dit om navolgers van Christus te wees....
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die omgewing waar ek en my gesin tuisgegaan het gedurende my studie oorsee het ons van ‘n betrokke bank se dienste gebruik gemaak wie se naam ontleen is aan ‘n bekende koetsroete van daardie tyd wat deur...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het by geleentheid oor hierdie selfde teks gepreek waarin ek probeer sê het dat hulle wat werklik afhanklik voor God lewe, mense is wat vreugde beleef juis omdat hulle God met al die voorspoed en teenspoed in hulle...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Tydens Jesus se lewe op aarde het niemand meer rede gehad om ongelukkig te wees as Hy nie — en tog was daar niemand vreugdevoller as juis Hy nie. Hy wat God was, sê Filippense, het mens geword, en selfs nog meer,...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ek begin vanaand met ‘n paar algemene opmerkings oor die boek Openbaring: Openbaring is geskryf aan die sewe gemeentes wat genoem word in Openbaring waarskynlik rondom 90 n C. Omdat hierdie soort van...