by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Op 12 Augustus vanjaar was daar vir predikante en kerkraadslede tydens die Voortgesette Toerusting ’n geleentheid om saam te luister en te praat oor die tema van Aanlyn-nagmaal. Insette is gelewer deur proff Yolanda Dreyer, Ernest van Eck, Wim Dreyer en dr Tanya van...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Sunday, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die maatreëls wat op 15 Maart 2020 aangekondig is en die grendeltyd waarin ons ons vanaf 27 Maart bevind, om die Covid-19-virus wat ook vinnig in Suid-Afrika versprei te stuit, raak bediening binne ons gemeentes indringend. Ek het gaan kers opsteek by verskillende...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Op 24 September 2019, Erfenisdag, het die afgevaardigdes van die 72ste Algemene Kerkvergadering met ’n meerderheid stem besluit dat kultuurgebruike van die verlede waarin vroue verklaar word tot die swakker geslag en vroue die opdrag ontvang om gehoorsaam te wees aan...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Prof Yolanda Dreyer het onlangs haar 25-jaar-jubileum by die Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg gevier. Op 8 Augustus 1994 word Yolanda Dreyer bevestig as predikant in die Nederlandssprekende gemeente. Op 18 Augustus 2019 vier sy saam met dié...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Monday, 29 July, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Van kleins af het sy geweet dat sy ’n predikant wou word. Toe die Hervormde Kerk begin om vroue as predikante te bevestig, het die droom om in haar eie kerk op so ’n wyse te dien vir dr Annelie Botha ’n realistiese moontlikheid geword. Ek is gebore in die winter van...