by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ouderling-skriba AJ Willemse berig in De Hervormer van 15 Oktober 1925 oor Gemeente Roossenekal se nagmaalsviering van September. Oom Adam, ’n onderwyser by Witkleifonteinskool, span sy woorde netjies in met pragtige Afrikaans. Die opkoms was so goed as nog ooit...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 8 April, 2025 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang –’n verjaarsdagkaartjie, ’n handgeskrewe brief van ’n vriend oorsee of...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Roomse of Anglikaanse nagmaalborde en -bekers op ’n Hervormde nagmaaltafel? Is dit moontlik? Op die foto kan voorwerpe van Gemeente Rustenburg se ou nagmaalservies gesien word: ’n broodskottel en deksel, twee broodbordjies, twee bekers en ’n bêrekissie. Die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Teken jy die besoekersboek ná ’n besoek aan die SP Engelbrecht-museum kry jy iets om aan te proe. Hier kyk, hoor, ruik, vat EN PROE ons. Wanneer ons ouma Sannie se lekkergoedfles oopmaak, laat die roos-muskus geur jou onthoubrein gryp-gryp na iets uit ’n amper vergete...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
In die vorige uitgawe het ons die onbekende man in die ronde raam in die Museum leer ken as die skoolmeester Hendrik Stiemens. In Deel 1 het ons onder andere gelees van sy ervaringe om die eerste skool op Kerkplein te vestig. In Deel 2 styg Hendrik Stiemens uit van...