by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 3 May, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
In die vorige aflewering is vertel van die moord op die Pretorius-geselskap, en die optog daarna met twee oorlaaide waens in die rigting van Basotholand. Die optog vorder tot naby Rensburgkop op die plaas Grootvlei (met inderdaad groot vleigrond), waar een van die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
In die 1860’s in die dae toe Pretoria nog in sy kinderskoene gestaan het, was Piet (Henning Petrus Nicolaas Pretorius), broer van generaal Andries Pretorius, en president MW se oom, onder andere transportryer, en het hy gewoon op sy plaas by Broederstroom, Pretoria....
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Jopie Fourie se pa, Jozef, was ouderling in die NH of G Gemeente Eloffsdal en het die naam van die gemeente voorgestel met die stigting in 1908. Hierdie historiese 1905-kerkgeboutjie is sedert Junie 2018 ons SP Engelbrecht-museum se tuiste! Hul familiedominee, ds HS...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Jopie Fourie word as een van die bekendste Afrikanermartelaars beskou. ’n Held van die 1914-rebellie, met ’n kleurryke lewe van 36 jaar en ’n tragiese dood. In hierdie artikel (in twee dele) word sy verhouding met die Kerk, onder meer met gemeentes, kerkgeboue en...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Tannie Ena Mans is een van die nuutste intrekkers in Ons Tuis, Riviera in Pretoria. Haar volle titel is eintlik Mev dr Mans, aangesien haar eggenoot, dr CJ Mans, ’n predikant van die NHKA was. Sy is op 11 Junie 1928 in Kroonstad in die Vrystaat gebore as Ena Müller....