by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Ds Larry van der Walt beskryf in die artikel op bladsy 6 onder die opskrif Jesus wil, Hy maak jou héél hoe siekte in die Bybelse tyd verstaan is en hoe iemand wat siek was, as onrein beskou is. Terwyl ek dit lees, dink ek aan die kerk en aan Christene, aan mense soos...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Hoe ouer ek word, hoe meer besef ek dat ons in ’n uiters gefragmenteerde samelewing woon. Tipies in die gees van die postmodernisme het feitlik elkeen ’n eie siening oor alles wat rondom ons gebeur. ’n Mens het dit in 2020 en 2021 baie akuut ervaar in die...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Op 25 Maart 2022 het die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering na konsultasie met die Litigasiekomitee besluit om teen die hofuitspraak van 7 Maart 2022 te appelleer. Op die voorblad en op bladsy 3 verduidelik dr André Ungerer (voorsitter van die Kommissie van...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met groot oë het ek destyds as jong predikant my eerste Algemene Kerkvergadering gaan bywoon. Omdat ek die jong dominee in die gemeente was, moes ek nog die Sondagaand preek en het ek eers die Maandag daar aangesluit. ’n Klompie gryskopdominees, saam met wie ons gaan...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Ons was Oujaarsdag met vakansie by Swartvlei, by Sedgefield. My woonwastaanplek is direk langs die gemeenskapsaaltjie waar die kampeerders op Oujaar so ’n bietjie ritmies beweeg. Die gebruik by Swartvlei is dat daar net tot 23:00 gedans word, dan word die bankies in...